Songtexte.com Drucklogo

Nicolene Songtext
von Gé Korsten

Nicolene Songtext

Ek is joune

Skadus in jou oë wat so ver kan kyk
Wat na daardie blou nat troebel water lyk
Waarom bly ′n sluier om jou hart gebou
Weet jy hoeveel liefde wag op jou

Vergeet jou smart in jou hart Nicolene,
Vergeef en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur dit kom nog nimmer weer

Vergeet jou smart in jou hart Nicolene,
Vergeef en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadu val vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene,


Ek is joune

Alles het ′n einde jy moet voor begin
Elke mens se lewe sal ook hartseer bring
Soms moet jy net langer as 'n ander wag
Erens kry jy tog jou mooiste dag

Vergeet jou smart in jou hart Nicolene,
Vergeef en vergewe is die beste manier
Waarom oor gister treur dit kom nog nimmer weer

Vergeet jou smart in jou hart Nicolene,
Vergeef en vergewe want jou liefde is hier
Laat al die skadu val vee weg die wolke voor die maan
Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene,

Ek is joune

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Nicolene« gefällt bisher niemandem.