Songtexte.com Drucklogo

Ek Hoop Songtext
von Wicus van der Merwe

Ek Hoop Songtext

Ek sit op my stoep en ek dink vanaand weer aan jou
Jy wat nou met my beste pêllie gaan trou
Ek hoop maar my wonde genees
En ek laat vaar maar my lus vir vlees
Want jy is die heks wat my klein hartjie vergruis
En ek hoop jy tel ′n siekte op
En ek hoop jy raak verslaaf aan dop
Ek hoop dat jy al jou geld verloor
En die tandarts verkeerde tand sal boor
En ek hoop dat jy in spelde lê
Sool vrate op jou hande hê
Ek hoop jou hare begin te kroes
Want jy het my lewe verwoes
Ek hoop dat dit reën op die dag as jy wil trou
Ek hoop dat die spreeus in jou dak hul neste wil bou
Ek hoop maar jou kinders kan lees
Want vrek lelik sal hulle wees
En met jou sterre gaan die lewe hulle
Kou
En ek hoop jy tel 'n siekte op


En ek hoop jy raak verslaaf aan dop
Ek hoop dat jy al jou geld verloor
En die tandarts verkeerde tand sal boor
En ek hoop dat jy in spelde lê
Sool vrate op jou hande hê
Ek hoop jou hare begin te kroes
Want jy het my lewe verwoes
En eendag as jou man uit sy koma ontwaak
Hoop ek hy draai om en maak of hy slaap
Want langs sy bed sit ′n vrou
Met haar "gums" 'n mielie en kou
Ek hoop hulle moet jou in 'n malhuis vas maak
En ek hoop jy tel ′n siekte op
En ek hoop jy raak verslaaf aan dop
Ek hoop dat jy al jou geld verloor
En die tandarts verkeerde tand sal boor
En ek hoop dat jy in spelde lê
Sool vrate op jou hande hê
Ek hoop jou hare begin te kroes
Want jy het my lewe verwoes
En ek hoop jy het nie pêlle nie
Ek hoop jou kinders het nie tande nie
Ek hoop Alzheimer vat jou woes
Want jy het my lewe verwoes
Want jy het my lewe verwoes
Want jy het ... my lewe ... verwoes

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Wicus van der Merwe

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Ek Hoop« gefällt bisher niemandem.